Tuesday, November 25, 2008

Dear Johns op John Deers




Manitoba, Kanada


Hier word 160 akker graan deur 100 masjiene binne 11 minute en 8 sekondes geoes.

Dis ‘n nuwe Guinessboek-rekord.

Die oes-opbrengs is gebruik om 2 000 kinders wêreldwyd te help om ‘n christenkamp te kon bywoon.







Hoera vir John Deere!

6 comments:

  1. Is dit op privaat eiendom waar hulle moes gaan oes?

    ReplyDelete
  2. Gedorie Sandra, nou gee jy my huiswerk! Sal net eers 'n dag of wat Thanksgiving hou, hoor.

    ReplyDelete
  3. Hallo mariki, het nou heerlik hier op jou blog rondgekuier. Baie interessante inskrywings en pragtige foto's. Ja, die dood is waarlik so finaal en niks is ooit weer dieselfde daarna nie ne!
    Lekker bly
    Groetnis
    Nimsie

    ReplyDelete
  4. Môre Nimsie -- heerlik om jou hier te hê! Kom kuier asseblief weer, en ek is ingenome dat jy my geselsies geniet. Ek geniet die fotonemery en soms gebruik ek webpics, want ek was beslis nie Manitoba toe nie!

    Ja, die dood bly tog so ingrypend -- seer né.

    ReplyDelete
  5. O ja, Sandra, ek kan met 100% (afgeleide) sekerheid sê dat hierdie oessery op private grond moes geskied het, want anders sou daai geld noooooit vir 'n Christendoel kon geskenk gewees het nie.

    ReplyDelete
  6. Dankie Mariki dis half hoekom ek geva het. ;-)

    ReplyDelete