Vandeesweek kon hulle nie help nie, om op die sonar te sien dis ‘n klein blouvoetjie aan't kome, en besluit om dit met sussie (5) te deel.
Sy luister, bly so ‘n oomblik stil en laat hoor (beskuldigend?): “But he is not going to be as useful as a little girl.”
Daar het jy dit.
Hierdie boetie sal moet uithaal om by te bly, dis seker!
ReplyDeleteJy kan DIT weer sê, Dané¡
ReplyDeleteBaie Geluk mariki - ek glo ousus sal vinnig van deuntjie verander as boeta eers daar is...
ReplyDeleteHahaha! Dit is duidelik dat sy haar waarde ken!
ReplyDeleteWomens libber, this one, maater.
ReplyDeleteC
Nims, die boetie-sussie liefde is altyd mooi om te sien, né. So ja, sodra sy begin "popspeel" behoort sy aandele by haar te styg.
ReplyDeleteSonja, sy is nogals enetjie wat ken van, ja.
C'tjie, jy ken mos haar ouma....
O, gatta-patatta!! Boeta, jong, jy sal moet jou karretjies en blokkies styf-styf vashou, anders gaan jy nog pop-bersies moet vou!! :)
ReplyDeleteDis DierBaaR. En so baie eerlik.... Duidelik sy het gewens vir 'n maatjie.
Geluk aan die ouers en grootouers ook!
Dankie, Marlize, ons is opgewonde!
ReplyDelete