
Die kinders is reeds besig om so stuk-stuk op te daag vir die familie-saamwees, en daarom groet ek DV tot iewers in Januarie.
Mag aanbidding en verwondering oor God se onbeskryflike groot geskenk aan ons, ons hierdie Kerstyd vervul.
En mag dit deur die nuwe jaar heen, ons steeds verbly en bemoedig.
Met liefde in Christus,
mariki
Geniet jou kinders en die lekker saamwees,wens ek was ook daar!Lief vir jou!!XX
ReplyDeleteGeniet dit mariki en mag julle waarlik die seen van die Seun ervaar in hierdie tyd.
ReplyDeleteWense vir 'n wonderlik geseënde Kerstyd vir jou en jou familie Mariki!
ReplyDeleteBaie Dankie vir die mooi wense.
ReplyDeleteDieselfde vir jou en jou gesin, en mag dit 'n jaar vol gesondheid wees.
groete.
Hi Marietjie
ReplyDeleteBaie geseënde Kersfees vir jou en al jou geliefdes. Mag die nuwejaar ook vir julle vol liefde, vrede en voorspoed wees.
Liefde
x x
Sonjatjie -- as jy hier was, dan was my kinders afgeskeep gewees soos ons twee sou gekuier het!! Liefde (baie) vir jou ok.
ReplyDeleteBaie dankie, liefste Nims.
Thea, so baie dankies. Vir jou en jou geliefdes, ook, hoor.
Mariette -- skoon opgewonde oor jou inloer. Kom asseblief weer kuier. Mag jy ook 'n besondere Kerstyd in die Here beleef het.
MURIEL -- waardeer jou goeie wense so baie! Genade en vrede vir jou en joue in die komende jaar, hoor.
Hoop julle het 'n wonderlike en geseende tyd saam! GENIET die tydjie saam!
ReplyDeleteDankies baie, Miekie -- oooeee, is sooo verblyd met die inloer!!
ReplyDelete