Thursday, February 4, 2010

Ek wen steeds met 3 minus 2


“Falling on my face is still forward motion, and it helps me to remember that 3 steps forward with 2 steps back, is still one step closer to where I want to be.”

`Unknown

(Anders gestel: ek moet onthou, aanhouer wen.)

5 comments:

  1. Hahaha!Wat n oulike beer! Die bord is lagwekkend! Mentaliteit!

    ReplyDelete
  2. Jip vriendin -- mentaliteit, ingesteldheid -- dis die keuses wat ons maak, wat tel, né.

    ReplyDelete
  3. Daai beer is so geamuse met daai bord.

    C

    ReplyDelete
  4. C'tjie!!

    Dan is ek bly, Nims. Enigiets om jou dag te verhelder, vriendin.

    ReplyDelete