Wednesday, May 12, 2010

Dis lente, maar die winter is nie verby nie


Ná gister se reën, toe sneeu dit vandag en komende nag, só sê die weerprofete, val die kwik tot by vriespunt.

Maar dis maar bloot wat die weerprofete sê.......













4 comments:

  1. Nee wat! Haal die pot uit en maak maar weer soppies! Wens ek kon gou oorloop vir n koffie....

    ReplyDelete
  2. Dit bly maar prentjie mooi, mariki

    ReplyDelete
  3. Daai soppies was gemaak, Sonja!

    En wat ons mans sou oorgekom het as ons twee naby genoeg was vir koffiedrink....!!

    Is né, Nims!

    ReplyDelete
  4. Wow -- dis beautiful.

    C

    ReplyDelete