
Om Alexander Solzhenitsin te parafraseer:
Die streep tussen goed en kwaad is nie getrek tussen Oos en Wes, tussen kommuniste en kapitaliste, tussen swart en wit, tussen infidels en Moslem, of tussen Christene en afgodsdienaars nie; nee, dit loop deur elke mensehart....
Sjoe, dit laat mens regopsit, Mariki! Ons word so maklik gesus wanneer ons houtgerus dink aan die kategorieë waarin ONS tog genadiglik NIE pas nie, né.
ReplyDeleteKort en kragtig gese- die waarheid!
ReplyDeleteSoooo true!
ReplyDeleteC
Jy is so reg!
ReplyDeleteek hou hiervan, dis baie waar!
ReplyDeleteStem julle almal, stem saam.
ReplyDeleteSo so waar mariki! AMEN op hierdie inskrywing!!!
ReplyDeleteJip, Nims!
ReplyDelete