Sunday, August 8, 2010

Soveel tale soos ek kan...

....soveel male is ek man, het Langenhoven gereken.

Wel, die volgende outjie is duidelik net een alleen.....


7 comments:

  1. Markie, I have played this FIVE times en het elke maal gelag soos asof ek dit nie eens gesien het nie.

    Dit is hilarious!

    ReplyDelete
  2. Hehehe!! Ek het nou lekker gelag!! :-)

    ReplyDelete
  3. Ja nee kyk! Uitsprake en aksente kan 'n mens lelik in die verleentheid (verknorsing/ versinking) laat kom! Ek het lekker gelag!

    ReplyDelete
  4. hahahahaa!!!!Dit was nou n lekker lag! Ek het so lekker gelag dat die kinders kom kyk het wat gaan aan!

    ReplyDelete
  5. Baie bly ek het jul dag opgekikker! Dis die beste advertensie wat ek in jare gesien het.

    ReplyDelete