Tuesday, October 26, 2010

Ooeee....


Gisteraand deur Tweede Laaste Jongste in Arizona geneem.

En dan dink ek: laat die Christushaters maar alles doen wat hulle kan om Hom en die kruis uit die wêreld weg te werk -- desnieteenstaande sal die plante (saam met die maan) dit uitroep.

4 comments:

  1. En dit is so waar.... daar is net nie dinge wat deur die mens gemaak is wat so perfek kan wees nie.

    ReplyDelete
  2. Wow! Dis mooi en laat my nou aan die baie mooi liedjie van Nianell, "Who painted the moon black" dink.

    ReplyDelete
  3. Dit is wonderlik mooi! Die kruis is onuitwisbaar!

    ReplyDelete
  4. Cecile -- netso.

    Who, yes -- Who,....Thea.

    Mieks en Sonja, saam op dieselfde golflengte!

    ReplyDelete