Hóé lank jou lysie van voornemens vir 2011 ook al is – MOET jy daarby aanlas om nooit vanjaar (en vir altyd!) met ‘n emmer vol verf in jou motor rond te ry nie.
Want sou jy in 'n botsing kom, is
dit wat gaan gebeur:



Die insittendes van hierdie blou motortjie het ‘n 25 liter-emmer verf op die agterste sitplek vervoer. Jônna-whê!

NS:
Die ambulansbestuurder het geweier dat die vroulike paramedikus uit hul voertuig klim, omdat sy nie kon ophou lag nie. Dit was totaal onprofessioneel, het hy gesê. (!)
Hoe op aarde het hierdie mense skoongekom?! Ek het simpatie met daardie ambulansvrou!
ReplyDeleteDitto, Dané!
ReplyDeleteOOh no! What a horrible mess. Hulle het darem vinig 'n ander kleur geword!
ReplyDelete(I plan to visit often this year, vriendin.)
Lekker om weer hier te gesels, C'tjie.
ReplyDelete(How is Ken doing?)
En ja, blitswit!
Eish! Nou gaan die huis nie "gepaint" word nie.....
ReplyDeleteNee kyk, ek sou ook nie my lag kon hou nie.
ReplyDeleteJitte dis wit!
ReplyDeleteHuiswerkie vir jou daar by my (as jy lus het)
Ditsem, Sonja!
ReplyDeleteEkke ok nie, Cecile.
Ek kom loer op 'n stadium, Vroutjie.
Marlize
ReplyDeleteEk wou my vrae kom vra, maar kan nie op die kraaltjie inkom nie -- jammer, jong!