Oor dit en dat en sommer nog.
Vandag se kinders...!
Stem, Dané, stem.
Hallo Mariki,Nie naastenby wat op mammie se lysie sou wees nie.Groete
Vir 5 jaar lyk dit nie te sleg nie!Dit is te dierbaar! Maar kyk al die interessante items!
OomP -- koop hulle ooit wat ons dink hulle behoort?!Sonja, hierdie enetjie hou vir 'n mens BESIG. Bygesê, sy was vir baie lank die enigste aandagtrekkertjie in die huishouding.
Maaikie -- met dai roomys bo die lysie -- does she perhaps take after someone??C
C'tjie, van wie praat jy??
Vandag se kinders...!
ReplyDeleteStem, Dané, stem.
ReplyDeleteHallo Mariki,
ReplyDeleteNie naastenby wat op mammie se lysie sou wees nie.
Groete
Vir 5 jaar lyk dit nie te sleg nie!
ReplyDeleteDit is te dierbaar! Maar kyk al die interessante items!
OomP -- koop hulle ooit wat ons dink hulle behoort?!
ReplyDeleteSonja, hierdie enetjie hou vir 'n mens BESIG. Bygesê, sy was vir baie lank die enigste aandagtrekkertjie in die huishouding.
Maaikie -- met dai roomys bo die lysie -- does she perhaps take after someone??
ReplyDeleteC
C'tjie, van wie praat jy??
ReplyDelete