Wednesday, August 26, 2009

Wat het jy by die winkel nodig?

As mens vyf jaar oud is en jy mag ‘n lysie maak:


Gelukkig eet die kind darem kaas ok.

7 comments:

  1. Hallo Mariki,
    Nie naastenby wat op mammie se lysie sou wees nie.
    Groete

    ReplyDelete
  2. Vir 5 jaar lyk dit nie te sleg nie!
    Dit is te dierbaar! Maar kyk al die interessante items!

    ReplyDelete
  3. OomP -- koop hulle ooit wat ons dink hulle behoort?!

    Sonja, hierdie enetjie hou vir 'n mens BESIG. Bygesê, sy was vir baie lank die enigste aandagtrekkertjie in die huishouding.

    ReplyDelete
  4. Maaikie -- met dai roomys bo die lysie -- does she perhaps take after someone??

    C

    ReplyDelete