Tuesday, April 27, 2010

Weswaarts (2) -- Klip- en grondstories

Hierdie verskillende formasies en kleure gesien, binne een dag se ry!



Kleurepalet: agterste is sneeuberge, dan blouberge, rooiberge en voor grys, bruin en groen!



Voutjiesberg

Vir der myle het ons verby, wat soos interessante gruisgroewe gelyk het, gery. Maar niks was mensgemaak nie.



Kannone op 'n ry.



6 comments:

  1. Wow! En weer Wow! Dit is fantasties mooi! Dit is so uniek!
    Dit moes baie interessant gewees het,ek is seker as jy daar sou uitklim en stilstaan en luister,moet dit n wonderlike stilte en atmosfeer he soos min ander plekke.

    ReplyDelete
  2. Om te dink hulle het die beste bewyse / oorblyfsels van die wêreldwye sondvloed, maar reken dat dit miljoene-jare geneem het om te vorm...

    Dankie vir die kiekies-kyk - dis fantasties, veral vir ons wat nooit daar sal kom nie.

    Groetnis

    ReplyDelete
  3. Ja, Marelize -- niemand is so dom soos die een wat nie wil weet nie, né....

    Dankie, Nims. Ons asems het elkers weggeslaan.

    ReplyDelete
  4. Dit is beautiful!

    C

    ReplyDelete