Die Weskaap brand.
Die res van die
wêreld ook -- dog, meeste biljoene mense sien -- en wil nie -- nie die stuwende rookwolke nie.
Daarom luister ek vanmôre met
oorgawe na Johnny Cash --
"I am a tree, planted by the
waters, and I shall not be moved." (Al voel my blare verdordgewaai deur
die winde van verandering.)
"I
am a pilgrim and a stranger, on my way to that good city not made by hand."
(Al is die pad dof en ek moeg geloop.)
"When the roll is called up
yonder, I'll be there." (Tuis, regtig tuis.)
Troosgroete in ons lieflike Here
Jesus!
(Ook aan myself.)