Wat 'n mooie plek! Jou fotos is PRAGTIG! Jan is vanaand weg en Hendrik gaan kerk toe, maar ek gaan die alleenwees geniet - vroeg eet, vroeg gaan slaap! Dis baie mooi buite, maar ek is te lui om plaasskoene aan te trek en om alleen te gaan stap... How sad is that!
Ek verkyk my altyd na natuurtonele. Dit se vir my so baie van God se onfeilbare karakter. Die foto's wat jy gepost het is, is omtrent beeldskoon! Ai, as ek maar net kunstig was om sulke tonele op 'n verfdoek vas te le. Ek is so lief vir die natuur!
Ek is maar sommer, en gesels graag oor allerhande dinge en doenighede. Eggenote van een, moeder van vele en drie kabouterbekkies wat my "Ouma" noem. My allergrootste liefde? Ons Liewenheer natuurlik, hoe dan anders?
4 comments:
Wat 'n mooie plek! Jou fotos is PRAGTIG! Jan is vanaand weg en Hendrik gaan kerk toe, maar ek gaan die alleenwees geniet - vroeg eet, vroeg gaan slaap! Dis baie mooi buite, maar ek is te lui om plaasskoene aan te trek en om alleen te gaan stap... How sad is that!
Ek verkyk my altyd na natuurtonele. Dit se vir my so baie van God se onfeilbare karakter. Die foto's wat jy gepost het is, is omtrent beeldskoon! Ai, as ek maar net kunstig was om sulke tonele op 'n verfdoek vas te le. Ek is so lief vir die natuur!
Dit is die pragtigste foto's!Sterkte met die winter wat voorle!
xxx
Ja Mieks, Coloradi IS mooi. Baie afwisseling. Toe Ous hier was, het sy ook op die plek verlief geraak. Hoop jy het die loshotnottery geniet!
Jy is reg, andotjie. En ja, skilder is een van die talente wat ek sooooo kan bewonder.
Dankie Sonnerkie.
Post a Comment