Dié ouma het reeds gehoor dat sy swemlesse, balletklasse, ‘n Sondagskoolpiekniek en ‘n skoolkonsert daar in Australië gaan bywoon.
Skoolkonsert! Jare laas dié vreugde beleef. Ek hoop dit is net so vermaaklik soos hierdie ene:
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

4 comments:
O waar kleintjies in 'n konsert optree is dit groot pret want hulle sê of doen mos altyd iets wat hulle nie veronderstel is om te doen nie! :-)
Jy gaan dit só geniet en dit gaan ekstra spesiaal wees omdat dit jóu kleinkinders is wat daarin optree!!
Dankie vir die opwinding deel, Thea. Ouma kry al skoon die kriewels.
Ag dit is te dierbaar!
Ja, kleingoed maak darem maar altyd mens se hart sag -- en ag, hulle is nog so onskuldig, Sonja.
Post a Comment