Sunday, September 26, 2010

Joegaai!

Ousus vannie Kaap -- wat ek vier hele jare laas gesien het, kom gooi vandeesweek ‘n vinnige draaitjie hier.

Heerlik vooruitsig!

En nou is die huis ook sommer skoon vir Kersfees……!!

4 comments:

Anonymous said...

Enjoy, my friend!

C

mariki said...

Sal so maak, C'tjie!!

Sonja said...

Geniet die lekker kuiertjie!xx

Miekie said...

Lekkerrrr! Ons het laas week familie gehad en nou hierdie naweek weer... bietjie baie, maar dis lekker om te kuier en dit hou my op my tone met huis aan die kant kry en kosmaak. Ek dink Jan is bly ons kry mense want anders was dit die naweek net'n blik tuna en slaai vir hom! :) Al die kosmaak verg proe, en proe maak vet en ek probeer so hard om 'n kilo af te skud en Jan moet 'n hele paar meer wegsmelt... Kuiertyd is nou nie juis dieettyd nie! Dis beskuit en nagereg en allerhande goed wat ons nie normaalweg sou eet nie!
Omdat ons twee families die naweek kry, moet ek ook Hendrik se kamer regkry vir skoonsus - dis nou nogal 'n opgaaf vir jou! Hy is nie hier nie, so die taak val vierkantig op my skouers!
Geniet die regmaak vir jou mense - ek hoop nie jy moet 'n deurmekaar seunskamer regkry nie! Kuier sommer hond uit 'n bos!