Sunday, August 8, 2010

Soveel tale soos ek kan...

....soveel male is ek man, het Langenhoven gereken.

Wel, die volgende outjie is duidelik net een alleen.....


7 comments:

Anonymous said...

Markie, I have played this FIVE times en het elke maal gelag soos asof ek dit nie eens gesien het nie.

Dit is hilarious!

Thea said...

Hehehe!! Ek het nou lekker gelag!! :-)

Jan and Miekie said...

Ja nee kyk! Uitsprake en aksente kan 'n mens lelik in die verleentheid (verknorsing/ versinking) laat kom! Ek het lekker gelag!

Desia said...

Ook lekker gelag!

Sonja said...

hahahahaa!!!!Dit was nou n lekker lag! Ek het so lekker gelag dat die kinders kom kyk het wat gaan aan!

mariki said...

Baie bly ek het jul dag opgekikker! Dis die beste advertensie wat ek in jare gesien het.

Dané said...

Dis so heerlik snaaks!