Wednesday, January 27, 2010

Goed, goed, ek sal padgee

As mens iewers in Oostenryk rondry (soos die ou wat die foto geneem het) en jy kom op hierdie padteken af, dan sal ek sommer pleinweg padgee, nevermaaind nog dink aan toegee...

5 comments:

Sonja said...

Wow! Dis n grap! Wonder wat sal die reaksie op so iets wees in hierdie land...

Miekie said...

Ek ook!!

Dané said...

Beslis, Mariki!

Nimsi se Blog said...

Wonder saam met julle Sonja en Miekie

Anonymous said...

Koes, materkie, koes!

C