Om Alexander Solzhenitsin te parafraseer:
Die streep tussen goed en kwaad is nie getrek tussen Oos en Wes, tussen kommuniste en kapitaliste, tussen swart en wit, tussen infidels en Moslem, of tussen Christene en afgodsdienaars nie; nee, dit loop deur elke mensehart....
8 comments:
Sjoe, dit laat mens regopsit, Mariki! Ons word so maklik gesus wanneer ons houtgerus dink aan die kategorieë waarin ONS tog genadiglik NIE pas nie, né.
Kort en kragtig gese- die waarheid!
Soooo true!
C
Jy is so reg!
ek hou hiervan, dis baie waar!
Stem julle almal, stem saam.
So so waar mariki! AMEN op hierdie inskrywing!!!
Jip, Nims!
Post a Comment