Spieëlbeeld?~~~~~~
Twee ertjiepitte van vyf daggies oud~~~~~~
Ek voel nes jy: dit was 'n lang dag.....~~~~~~
Twee pampoentjies van dieselfde rank af~~~~~~
Ek het gewéét jy sal ook dink dis snaaks!~~~~~~
Haai, jy lyk dan nes ek....~~~~~~
Dubbel soveel pret~~~~~~
Slaap soos 'n babetjie -- of twee~~~~~~
~~~~~~
En as hierdie foto's jou nie broeis maak nie, is daar fout met jou!
6 comments:
Oh MY -- as dit nie cute is nie, weet ek nie WAT is nie, materkie.
Nou wil ek ook sommer weer enetjie hê -- and that, some years beyond fifty!!
C
C'tjie -- kom ons gaan koop hulle liewers!
Ag dit is opvreetbaar oulik!! Dit bring dinge in n mamma-hart uit!
Opvreetbaar is die woord, Sonnie! En ai, ons mamma-harte wat aanhou "babetjies" klop....
En daar wag nog vele avonture op die goedjies wat so n ewebeeld van mekaar is, glo my ek weet...
Ek is so ander helfte van n spieelbeeld.
Regtig Nims? Vertel jong!!
(Goed om van jou te hoor, vriendin~!)
Post a Comment