Sunday, February 28, 2010

Twee kante van een munt

As ek my lewe aan Jesus gegee het, dan is Hy my ALLES.


As ek niks van Hom wil weet nie, dan is Hy net een ding vir my – my REGTER.


5 comments:

Jan and Miekie said...

Net wat ek en Tamerin vanoggend in Joh gelees het - so hartseer dat soveel mense dit te laat gaan agterkom! Hoe verskriklik om geoordeel te word volgens jou werke - dit laat my opnuut besef hoe groot God se genade is!

Desia said...

So waar!

Dané said...

Waarlik, Mariki, nog nooit so daaraan gedink nie.

mariki said...

Ooooo Miekie -- dis angswekkend om te dink dat mense KIES om EWIG (sonder einde en vir altyd en altyd en altyd) verlore te gaan.

En al wat God wil doen, is om hulle lief te hê!!

mariki said...

Desia -- lekker om jou weer raak te lees!

Is né, Dané.