Monday, December 21, 2009

Kerstyd 2009




Die kinders is reeds besig om so stuk-stuk op te daag vir die familie-saamwees, en daarom groet ek DV tot iewers in Januarie.

Mag aanbidding en verwondering oor God se onbeskryflike groot geskenk aan ons, ons hierdie Kerstyd vervul.

En mag dit deur die nuwe jaar heen, ons steeds verbly en bemoedig.

Met liefde in Christus,
mariki

8 comments:

Sonja said...

Geniet jou kinders en die lekker saamwees,wens ek was ook daar!Lief vir jou!!XX

Nimsi se Blog said...

Geniet dit mariki en mag julle waarlik die seen van die Seun ervaar in hierdie tyd.

Thea said...

Wense vir 'n wonderlik geseënde Kerstyd vir jou en jou familie Mariki!

Mariette said...

Baie Dankie vir die mooi wense.
Dieselfde vir jou en jou gesin, en mag dit 'n jaar vol gesondheid wees.

groete.

Muriel said...

Hi Marietjie

Baie geseënde Kersfees vir jou en al jou geliefdes. Mag die nuwejaar ook vir julle vol liefde, vrede en voorspoed wees.

Liefde
x x

mariki said...

Sonjatjie -- as jy hier was, dan was my kinders afgeskeep gewees soos ons twee sou gekuier het!! Liefde (baie) vir jou ok.

Baie dankie, liefste Nims.

Thea, so baie dankies. Vir jou en jou geliefdes, ook, hoor.

Mariette -- skoon opgewonde oor jou inloer. Kom asseblief weer kuier. Mag jy ook 'n besondere Kerstyd in die Here beleef het.

MURIEL -- waardeer jou goeie wense so baie! Genade en vrede vir jou en joue in die komende jaar, hoor.

Jan and Miekie said...

Hoop julle het 'n wonderlike en geseende tyd saam! GENIET die tydjie saam!

mariki said...

Dankies baie, Miekie -- oooeee, is sooo verblyd met die inloer!!