Hallo mariki, het nou heerlik hier op jou blog rondgekuier. Baie interessante inskrywings en pragtige foto's. Ja, die dood is waarlik so finaal en niks is ooit weer dieselfde daarna nie ne! Lekker bly Groetnis Nimsie
Môre Nimsie -- heerlik om jou hier te hê! Kom kuier asseblief weer, en ek is ingenome dat jy my geselsies geniet. Ek geniet die fotonemery en soms gebruik ek webpics, want ek was beslis nie Manitoba toe nie!
O ja, Sandra, ek kan met 100% (afgeleide) sekerheid sê dat hierdie oessery op private grond moes geskied het, want anders sou daai geld noooooit vir 'n Christendoel kon geskenk gewees het nie.
6 comments:
Is dit op privaat eiendom waar hulle moes gaan oes?
Gedorie Sandra, nou gee jy my huiswerk! Sal net eers 'n dag of wat Thanksgiving hou, hoor.
Hallo mariki, het nou heerlik hier op jou blog rondgekuier. Baie interessante inskrywings en pragtige foto's. Ja, die dood is waarlik so finaal en niks is ooit weer dieselfde daarna nie ne!
Lekker bly
Groetnis
Nimsie
Môre Nimsie -- heerlik om jou hier te hê! Kom kuier asseblief weer, en ek is ingenome dat jy my geselsies geniet. Ek geniet die fotonemery en soms gebruik ek webpics, want ek was beslis nie Manitoba toe nie!
Ja, die dood bly tog so ingrypend -- seer né.
O ja, Sandra, ek kan met 100% (afgeleide) sekerheid sê dat hierdie oessery op private grond moes geskied het, want anders sou daai geld noooooit vir 'n Christendoel kon geskenk gewees het nie.
Dankie Mariki dis half hoekom ek geva het. ;-)
Post a Comment