Thursday, March 25, 2010

Tot anderdag weer


Net gou kom groet voordat ons môre so die Here wil, weer die pad weste toe vat. Bietjie suid-Utah se rotsparke gaan bekyk, en daarna deurskiet Kalifornië toe.



Mag ons Vader ons almal naby wees en bewaar, en ons Hom bo alles liefhê.


Groetnis

m

3 comments:

Desia said...

Lekker reis!

Anonymous said...

Beste Mariki! Ek is SO bly jy't by my kraaltjie kom inloer want so het ek jou kraaltjie ook ontdek. Wat 'n plesier as die Here mense oor mekaar se pad stuur. Dis darem wonderbaarlik, is dit nie? Dankie vir jou comment op my artikel oor die trekkery. Ek het daarop geantwoord. Was vir my 'n ongelooflike verrassing. Kan nie wag om weer van jou te hoor nie. Seëngroete, Andorize. xoxo

mariki said...

Dankie, en het gedoen, Desia!

Sal BESLIS weer kom kuier, Andorize!(Probeer nog asemskep ná die vakansie.) Ja, so beskik ons Vader vir ons vreugde-ontmoetings langs die lewenspad, soos net Hy kan doen.