Thursday, October 8, 2009

Een van dáái dae

Vandag was NIE my dag in die kombuis nie…

Gelukkig is ek vir die volgende drie dae “kombuisvry” – ons is oppad na ‘n sendingkonferensie.

Ek kan nie wag nie!....Maar regtig, dis NIE oor die kombuisstorie nie!
















8 comments:

Nimsi se Blog said...

A NEE A vriendin... ons sou jou drie dae afgegee het...

Thea said...

Geniet jou tyd weg van die kombuis Mariki! Mens het sulke tye ook nodig sodat mens weer ge"recharge" kan word.

Sonja said...

Dit lyk erg! Dalk moet jy maar die borde ook stukkend gooi!
Sterkte met die konferensie,ek bid vir julle elke dag!

Dané said...

Mariki!

mariki said...

Eish, Miesie Nimsie, ekke esse soo djhammer oor hierrie dêng.

Is né, Thea. Ons energie vir geestelike dinge vra maar telkens vir hernuwing.

Sonja! Moenie my nog sterk in die kwaad nie!

'Skies, Dané.

Jan and Miekie said...

Sal dit troos as ek se dat dit dikwels hier ook so gaan? Het gister aarbeie skoongemaak (was baie haastig - was net voor die gaste vir die Russiese aand sou opdaag) en toe ek die blaartjies en gemorsies in die asblik wou krap, krap ek alles op die vloer langs die asblik...! So gaan dit partykeer maar. GENIET die konferensie. Lucky fish! Klink my jy loop meer rond as wat jy by die huis is!

Huisvrou said...

Genugtig, Mariki,
Moet sê my kombuis lyk alte gereeld soos 'n slagveld! Ek het net die vermoë om potte te laat oorkook, te mors as ek roer (en loer)

Geniet die tydjie weg.

mariki said...

Genadiglik, Mieks, het jy nie die AARBEIE in die asblik gekrap nie!

En dit gaan darem hier nie meer elke dag so nie -- ok, genadiglik.

En ja, my Miekie, rondgeloop het ons in die laaste tyd, baie biekie!


Dankie Hv -- die verskil tussen jou en my in die kombuis, is jou knapgeid.