Wednesday, January 14, 2009

Wys, ver bo sy jare...

Gryp dit mens nie aan die hart nie...

9 comments:

mariki said...

Miekie:

Dankie Mariki! Iets het my lanklaas so ontroer - ek sit hier met trane in my oe. Partykeer voel 'n mens so teneergedruk a.g.v. al die boosheid in die wereld en dan hoor jy so iets spesiaal... Baie, baie dankie!

P.S. Watter tyd van die nag sit jy en blog? Ek sien jy het dit 'n paar minute gelede geblog en dis nou 10:35 hier. Dit moet dan mos nog in die baie vroee oggendure daar by julle wees? (Verskoon die gebrek aan deeltekens - my laptop se number lock werk nie, so nou kan ek net symbols "insert" en dit kan ek nie hier doen nie!)

mariki said...

Jammer, ek het eers per ongeluk jou geselsie "delete".

Ja, laat ons net aanhoudend vashou aan die Waarheid (ek preek vir die tikster) -- en Hy het aan ons die Trooster gestuur wat ook hierdie gegewe gebruik om ons te versterk. Sy oneindige liefde...

Naguil is ek; spring eers hier een, tweeuur se kant in die vere.

Oom Petrus said...

Mariki,
Dit is fantasties en Godgegewe dat so 'n jong persoon die ware boodskap van die evagelie so mooi uitdra. Dit is so dat ons moet glo soos kindertjies en nie alles met ons verstand probeer uitredineer nie.

Anonymous said...

O, dit gee my hoendervleis. Regtig 'n wyse kind. Dankie, Mariki, dit was goed om te sien.

mariki said...

Net so, oom P!

Jy is reg, Boendoe; mens sit vasgenael, né.

Nimsi se Blog said...

mariki
WOW!!
Hoendervleis en trane hierdie kant!
Nimsi

mariki said...

Absoluut, Nims!

Muriel said...

Dis soooo mooi ek het trane in my oge!

Dankie!

Anonymous said...

Dit is wonderlik, ek het ook met trane gesit en toe sommer rede gehad om bietjie langer te tjank.... iemand baie na aan my glo nie en redeneer dat 'n kind nie sulke dinge uit sy eie kan se nie en dis voorgese! Bid maar vir die persoon asb! Met gebed is alles moontlik.... ek maak hierdie jaar daarop staat!