Tuesday, February 17, 2009

Gasvryheid



Dit is gasvryheid se diepste wese:
dat ons vir mekaar ‘n rusplek langs die pad word
onderweg na ons ewige tuiste.

2 comments:

Nimsi se Blog said...

En sonder liefde is ons niks...
Dankie mariki!
Nimsi

mariki said...

Juis!