Tuesday, August 4, 2009

Ai, ai.....


....die Suid-Afrikaanse Kapingsindikaat slaan weer toe!



Om verstaanbare redes wou hierdie oortreder nie met die kameraman saamwerk nie:

8 comments:

Nimsi se Blog said...

Ai tog mariki, hoop hulle kon iets red van hul bagasie.
Dink so n kaping kan komies en skrikwekkend wees.

Mariette. said...

Ai, ai, ai....... dit is al wat mens kan se . wat 'n gawe gemors. Tog lagwekkend of hoe?

Sonja said...

Sulke stoutsterte! Die hartseerste
is dat hulle so mak geword het omdat mense hulle begin voer het,
behalwe vir die diewe wat in mense se huise gaan aas natuurlik!

Charmaine said...

Liewe aarde maar dis 'n klompie oulike stoute blikskottels die

Oom Petrus said...

Hallo Mariki,
Die dame wat so deur die venster loer, lyk nie juis beindruk met wat aan die gebeur is nie
Groete

Dané said...

Eina! Maar hulle kan verwoes! (Ek's jammer vir die slagoffers, maar dankie toggie dis nie my goed wat so rondgestrooi lê nie.)

mariki said...

Presies, Nimsi. 'n Warboel gevoelens oor 'n warboel aangerig deur die aapsterte!

Vlooitjie, waarom wil mens hieroor lag? Maar mens WIL!! En hard!

Ja Sonja, alweer (en nog steeds) die Skepping wat ly a.g.v. die mens se keuses.

mariki said...

Stout en oulik -- en dalk geoefen, Charmaine!

Ek sou ook nie gewees het nie, OomP. Dankie vir die inloer.

Ja, hierdie foto's ontlok die hele tyd meer as een adjektief, Dané...en hier is dit jammer, en dankbaar!