Wednesday, August 26, 2009

Wat het jy by die winkel nodig?

As mens vyf jaar oud is en jy mag ‘n lysie maak:


Gelukkig eet die kind darem kaas ok.

7 comments:

Dané said...

Vandag se kinders...!

mariki said...

Stem, Dané, stem.

Oom Petrus said...

Hallo Mariki,
Nie naastenby wat op mammie se lysie sou wees nie.
Groete

Sonja said...

Vir 5 jaar lyk dit nie te sleg nie!
Dit is te dierbaar! Maar kyk al die interessante items!

mariki said...

OomP -- koop hulle ooit wat ons dink hulle behoort?!

Sonja, hierdie enetjie hou vir 'n mens BESIG. Bygesê, sy was vir baie lank die enigste aandagtrekkertjie in die huishouding.

Anonymous said...

Maaikie -- met dai roomys bo die lysie -- does she perhaps take after someone??

C

mariki said...

C'tjie, van wie praat jy??